Baba se dag ( My boekhuis )


Kinders is nooit te jonk om ‘n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die name van bekende voorwerpe te leer. Die klein, hanteerbare boekies help peuters om woordeskat uit te brei, terwyl dit lewensvaardighede ontwikkel. Hierdie pragtige boksie bevat vier kartonboekies met lieflike illustrasies en eenvoudige teks.


R80 
  • Shipping: